Anneke Wills

Anneke Wills
Geboortenaam Anna Katarina Willys
Geboorte 20 Oktober 1941 (1941-10-20)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1952–1970
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anneke Wills (gebore 20 Oktober 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nothing But the Best (1964) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Doctor Who (1963), en Strange Report (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy